Indien u addisionele skakels oor interessante leesstof met betrekking tot die onderstaande temas met die studente wil deel, is u welkom om dit aan te stuur.
Wat is Afrikaans?
- Vir ´n oorsig oor Afrikaans en ander inheemse tale
- ´n Uitgebreide lys skakels oor´n wye verskeidenheid onderwerpe wat op Afrikaans betrekking het.
- Wazzit (wat is dit?) - die belangrikste feite rondom Afrikaans verduidelik in verskillende tale.
- South African Languages
- Statistieke
Afrikaans buite Suid-Afrika
- Universiteit Namibië - vir inligting oor Afrikaans in dié land.
Die ontwikkeling van Afrikaans
- Marais, R., Die ontstaansgeskiedenis en variëteite van Afrikaans - ´n bydrae op die webblad van die Universiteit Utrecht.
- Hüning, M., De ontwikkeling van het Afrikaans - verwys ook na´n paar verskille tussen Afrikaans en Nederlands.
- Ponelis, Fritz, Die oorspronge van Afrikaans
- Renders, L., Afrikaanse taal en letteren: een inleidend overzicht in "De Rijger", Januarie 2001.
- Kreitzer, A., Genootschap van Regte Afrikaners - ´n opstel oor hulle doen en late asook enkele gedagtes oor die Patriotgebou in die Paarl.
- Afrikaanse Taalmuseum (Paarl) - foto´s van die stigterslede van die GRA asook die GRA-wapen is te sien. Die museum is ingerig in die huis van Gideon Malherbe waar die GRA op 14 Augustus 1875 gestig is. ´n Virtuele toer is moontlik.
Interessante boeke
- Brinkman, J.J., Uys, J.Z., Afrikaans in kort bestek, Bekking, Amsterdam.
- Kannemeyer, J.C., Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, Human & Rousseau, Kaapstad 1998.
- Scholtz, J.P., Wording en ontwikkeling van Afrikaans, Tafelberg Uitgewers, Kaapstad 1980.
- Van Rensburg, C. (red.), Afrikaans in Afrika, Van Schaik`s, Pretoria 1997.
Toekoms van Afrikaans
- Duchâteau, G., Een toekomst voor het Afrikaans?
- Sien nuusflitse van Taaloord, Mei 2006: Johnson, R.W., Wat word van SA se inheemse tale, Goodbye isiXhosa
- Moedertaalonderrig - Dr Micheal de Cordeur
Insiggewende boeke
- Giliomee, H. & Schlemmer, L., Kruispad - Die toekoms van Afrikaans as openbare taal, Tafelberg, Kaapstad 2002.
- Van Rensburg, F.I.J. (red.), Afrikaans - lewende taal van miljoene, Van Schaiks Uitgewers, Pretoria 2004.